Stellenbossers het die afgelope naweek yskoue weer ervaar, met sneeu op die Jonkershoek-bergreeks. Hierdie prentjiemooi foto van die sneeu op die piek van die berg is deur Eikestadnuus se vryskutfotograaf, Francois Lombard, geneem.Foto: Francois Lombard