Zahn Marais, ’n gr. 11-leerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, het vanjaar vir Blitsbrein Junior ingeskryf en daarin geslaag om vir die Wes-Kaapse opnames van hierdie gewilde TV-vasvrakompetisie te kwalifiseer. Hiér het sy tweede geëindig en deurgedring na die nasionale ronde waar sy vierde is. Dié episodes van Blitsbrein Junior sal in die nuwe jaar op Via (DStv-kanaal 147) uitgesaai word.

bet

You need to be Logged In to leave a comment.